Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 10:3 Bybel vir Almal (ABA)

het die leiers van die Ammoniete vir hulle koning Ganun gesê: “Wat dink jy, hoekom het hierdie amptenare na ons toe gekom? Dink jy Dawid het jou pa gerespekteer en daarom het hy mense na jou toe gestuur om vir jou te sê dat hy hartseer voel saam met jou? Nee, ons dink hy het sy amptenare na jou toe gestuur net om oral in die stad te kyk en te sien hoe hulle die stad kan aanval en verwoes.”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 10

Kyk 2 Samuel 10:3 in konteks