Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 7:7 Bybel vir Almal (ABA)

Salomo het die middelste deel van die oop stuk grond wat voor die tempel was, ook gewy. Hy het die brand-offers en die vet van die ete-offers daar ge-offer. Die brons-altaar wat Salomo laat maak het, was te klein om al die brand-offers en die koring-offers en die vet daar te offer.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 7

Kyk 2 Kronieke 7:7 in konteks