Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 7:6 Bybel vir Almal (ABA)

Die priesters het op hulle plekke gestaan, en ook die Leviete met die musiek-instrumente om die lied van die Here te sing. Koning Dawid het die musiek-instrumente laat maak om vir die Here dankie te sê wanneer hy wou hê dat die Leviete die Here moet prys,“want die Here doen altydwat Hy belowe het.”Die priesters het voor die Leviete gestaan en hulle het trompette geblaas. Al die Israeliete het gestaan.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 7

Kyk 2 Kronieke 7:6 in konteks