Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 7:8 Bybel vir Almal (ABA)

Salomo en al die Israeliete het daardie tyd sewe dae lank feesgevier. Dit was ’n groot volksvergadering, die mense het gekom uit die hele land Israel, van die stad Lebo-Hamat tot by Egipte-spruit.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 7

Kyk 2 Kronieke 7:8 in konteks