Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 5:2 Bybel vir Almal (ABA)

Daarna het Salomo al die leiers van Israel in Jerusalem laat bymekaarkom, die stamhoofde en die familiehoofde van die Israeliete. Hy wou die verbondskis van die Here uit die Dawidstad, uit Sion, laat bring.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 5

Kyk 2 Kronieke 5:2 in konteks