Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 5:1 Bybel vir Almal (ABA)

Nadat Salomo al die werk by die tempel klaar gedoen het, het hy die gewyde presente van sy pa Dawid gebring. Dit was die silwer en die goud en al die goed, en hy het dit in die tempel se stoorkamers gesit.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 5

Kyk 2 Kronieke 5:1 in konteks