Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 10:6 Bybel vir Almal (ABA)

Daar was amptenare wat vir Salomo gewerk het toe hy gelewe het. Koning Rehabeam het vir hulle gevra wat hy moet doen. Hy het vir hulle gevra: “Wat sê julle? Wat moet ek vir hierdie mense antwoord?”

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 10

Kyk 2 Kronieke 10:6 in konteks