Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 9:26 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het gesê: ‘Ek het gisteraand die bloed van Nabot en sy seuns gesien, en Ek belowe Ek sal jou op hierdie selfde grond daaroor straf.’ ”Jehu sê toe: “Vat hom en gooi hom op die grond, soos die Here gesê het.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 9

Kyk 2 Konings 9:26 in konteks