Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 9:25 Bybel vir Almal (ABA)

Jehu het vir sy offisier Bidkar gesê: “Vat hom en gooi hom op die grond van Nabot van Jisreël. Onthou jy dat ek en jy agter sy pa Agab gery het toe die Here gesê het dit sal gebeur?

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 9

Kyk 2 Konings 9:25 in konteks