Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 9:27 Bybel vir Almal (ABA)

Toe koning Ahasia van Juda sien wat gebeur, het hy weggejaag op die pad na die stad Bet-Gan, maar Jehu het hom gevolg en gejaag en gesê: “Hy moet ook sterf.”Jehu se manne het vir Ahasia geskiet op sy wa toe hy na die stad Gur gery het. Dit is naby die stad Jibleam. Ahasia het na die stad Megiddo gevlug, en hy het daar gesterf.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 9

Kyk 2 Konings 9:27 in konteks