Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 9:24 Bybel vir Almal (ABA)

Maar Jehu het sy boog se snaar styfgetrek en hy het vir Joram bo in sy rug geskiet. Die pyl het deur Joram se hart gegaan en hy het op die wa dood neergeval.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 9

Kyk 2 Konings 9:24 in konteks