Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 8:5 Bybel vir Almal (ABA)

Gehasi het vir die koning vertel dat Elisa ’n seun wat dood was, weer laat lewe het. Daardie selfde tyd het die seun se ma daar gekom. Sy het gevra dat die koning haar moet help om haar huis en haar grond terug te kry. Gehasi sê toe: “Meneer die koning, hier is die vrou, en hier is haar seun, Elisa het hom weer laat lewe.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 8

Kyk 2 Konings 8:5 in konteks