Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 8:4 Bybel vir Almal (ABA)

Die koning was besig om te praat met Gehasi, die jongman wat vir die man van God gewerk het. Die koning het gevra Gehasi moet vir hom vertel van al die wonderlike dinge wat Elisa gedoen het.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 8

Kyk 2 Konings 8:4 in konteks