Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 8:6 Bybel vir Almal (ABA)

Die koning het vir die vrou gevra wat gebeur het, en sy het vir hom alles vertel. Die koning het toe ’n amptenaar saam met haar laat gaan en hy het vir die amptenaar gesê: “Sy moet alles terugkry wat aan haar behoort, ook al die geld vir die koring wat op haar grond gegroei het, van die dag toe sy uit die land gegaan het, tot nou toe.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 8

Kyk 2 Konings 8:6 in konteks