Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 7:9 Bybel vir Almal (ABA)

En toe sê hulle vir mekaar: “Ons doen nou verkeerd. Vandag is ’n dag van goeie nuus, maar ons bly stil. Ons moenie wag tot môre nie, dit sal verkeerd wees. Kom ons gaan vertel dit vir die mense by die paleis.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 7

Kyk 2 Konings 7:9 in konteks