Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 7:10 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle kom toe by die poort van die stad en hulle skree vir die wagte: “Ons het in die Arameërs se kamp gekom, en daar was niemand nie. Die perde en donkies is daar vasgemaak, en die tente is ook nog daar.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 7

Kyk 2 Konings 7:10 in konteks