Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 7:5 Bybel vir Almal (ABA)

Toe dit begin donker word, staan die vier melaatse mans op om na die Arameërs se kamp te gaan, maar toe hulle by die kamp kom, was hulle baie verbaas, want daar was niemand nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 7

Kyk 2 Konings 7:5 in konteks