Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 7:6 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het iets laat gebeur. Die Arameërs het gedink hulle hoor dat daar perde en oorlogkarre en baie manne aankom, en toe sê die Arameërs vir mekaar: “Kan julle dit hoor? Die koning van Israel het die konings van die Hetiete en van Egipte gehuur om te kom oorlog maak teen ons.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 7

Kyk 2 Konings 7:6 in konteks