Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 7:4 Bybel vir Almal (ABA)

As ons besluit om in die stad in te gaan, dan sal ons daar sterf, want daar is nie kos nie. En as ons hier bly, dan sal ons hier sterf. Daarom, kom ons loop na die Arameërs toe. As hulle ons laat lewe, dan lewe ons, en as hulle ons doodmaak, dan sterf ons.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 7

Kyk 2 Konings 7:4 in konteks