Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 7:15 Bybel vir Almal (ABA)

Die manne het tot by die Jordaan-rivier gegaan om die Arameërs te soek. Oral op die pad het klere en wapens gelê wat die Arameërs weggegooi het terwyl hulle weggehardloop het. Die manne het teruggegaan en hulle het dit vir die koning vertel.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 7

Kyk 2 Konings 7:15 in konteks