Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 7:16 Bybel vir Almal (ABA)

Toe het die mense van die stad uitgegaan en hulle het alles gevat wat in die Arameërs se tente was.Alles het gebeur soos die Here gesê het: Een sea koringmeel het ’n sikkel gekos en twee sea gars het ook ’n sikkel gekos.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 7

Kyk 2 Konings 7:16 in konteks