Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 5:20 Bybel vir Almal (ABA)

Gehasi, wat vir Elisa, die man van God, gewerk het, het gedink en vir homself gesê: “Kyk wat het my meneer gedoen, hy het hierdie Arameër laat weggaan en hy het niks geneem van die presente wat hy gebring het nie. So seker soos die Here lewe, ek sal hardloop en wanneer ek by hom kom, sal ek iets by hom kry.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 5

Kyk 2 Konings 5:20 in konteks