Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 5:21 Bybel vir Almal (ABA)

Gehasi hardloop toe na Naäman toe, en toe Naäman sien daar kom iemand wat na hom toe hardloop, het hy stilgehou. Hy het afgeklim van die wa en hy het gewag vir die man. Toe Gehasi by hom kom, het Naäman gevra: “Is daar iets verkeerd?”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 5

Kyk 2 Konings 5:21 in konteks