Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 23:33 Bybel vir Almal (ABA)

Die farao Neko het vir Joahas gevang en hy het vir Joahas in Ribla in die land Hamat gehou, sodat Joahas nie koning kon wees in Jerusalem nie. Die farao het gesê die land Juda moet vir hom 100 talente silwer en een talent goud betaal.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 23

Kyk 2 Konings 23:33 in konteks