Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 23:34 Bybel vir Almal (ABA)

Die farao Neko het vir Eljakim seun van Josia koning gemaak ná Josia. Hy het Eljakim se naam verander, hy het vir hom die naam Jojakim gegee. Die farao het vir Joahas na Egipte geneem en Joahas het daar gesterf.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 23

Kyk 2 Konings 23:34 in konteks