Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 2:2 Bybel vir Almal (ABA)

het Elia vir Elisa gesê: “Jy moet asseblief hier bly, want die Here stuur my na die stad Bet-El.”Elisa het gesê: “So seker soos die Here lewe en jy lewe, ek sal jou nie alleen los nie.”Hulle het toe na die stad Bet-El gegaan.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 2

Kyk 2 Konings 2:2 in konteks