Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 2:3 Bybel vir Almal (ABA)

Daar het profete van Bet-El na Elisa toe gekom en hulle het vir hom gesê: “Weet jy dat die Here vandag jou meneer sal wegneem van jou?”Elisa het gesê: “Ja, ek weet. Moenie daaroor praat nie.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 2

Kyk 2 Konings 2:3 in konteks