Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 17:7 Bybel vir Almal (ABA)

Dit het gebeur omdat die mense van Israel sonde gedoen het teen hulle God die Here, die God wat vir hulle uit Egipte laat kom het en wat hulle vrygemaak het van die farao, die koning van Egipte. Die Israeliete het ander gode gedien

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 17

Kyk 2 Konings 17:7 in konteks