Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 17:6 Bybel vir Almal (ABA)

In die negende jaar nadat Hosea koning geword het, het die koning van Assirië die stad Samaria oorwin, en hy het die mense van Israel gevang en weggevat na Assirië. Daar het hy hulle laat woon in die stad Galag, by die Gabor-rivier in die land Gosan, en in die stede van Medië.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 17

Kyk 2 Konings 17:6 in konteks