Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 17:24 Bybel vir Almal (ABA)

Die koning van Assirië het mense gebring uit die stede Babel en Kuta en Awwa en Hamat en Sefarwajim, en hy het hulle in die plek van die mense van Israel laat woon in die stede van Samaria. Hulle het die land Samaria gevat en in die stede gaan woon.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 17

Kyk 2 Konings 17:24 in konteks