Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 17:23 Bybel vir Almal (ABA)

totdat die Here die mense van Israel weggegooi het. Die Here het hulle voorheen gewaarsku dat Hy dit sal doen toe Hy al sy dienaars die profete na hulle toe gestuur het. Die vyande het die mense van Israel gevang en weggevat uit hulle land, en die mense van Israel is vandag nog in Assirië.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 17

Kyk 2 Konings 17:23 in konteks