Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 16:10 Bybel vir Almal (ABA)

Koning Agas het vir koning Tiglat-Pileser gaan ontmoet in Damaskus. Toe Agas die altaar sien wat daar in Damaskus is, het hy ’n klein altaartjie gemaak wat dieselfde lyk en hy het dit saam met ’n plan van die altaar vir die priester Urija gestuur.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 16

Kyk 2 Konings 16:10 in konteks