Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 16:9 Bybel vir Almal (ABA)

Die koning van Assirië het gedoen wat Agas gevra het. Hy het die stad Damaskus aangeval en gevat. Hy het die mense van die stad gevang en weggevat na die land Kir en hy het vir Resin doodgemaak.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 16

Kyk 2 Konings 16:9 in konteks