Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 16:11 Bybel vir Almal (ABA)

Die priester Urija het die altaar laat bou presies soos Agas vir hom uit Damaskus laat weet het. Die altaar was klaar voordat Agas teruggekom het van Damaskus.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 16

Kyk 2 Konings 16:11 in konteks