Die Here het kwaad geword vir die mense van Israel, en Hy het hulle vyande, koning Gasael van Aram en Ben-Hadad seun van Gasael, gehelp. Israel het die oorloë teen hulle verloor.