Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 13:4 Bybel vir Almal (ABA)

Joahas het vir die Here gevra om hulle sondes te vergewe, en die Here het gedoen wat Joahas gevra het, want die Here het gesien dat die koning van Aram die mense van Israel laat swaarkry.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 13

Kyk 2 Konings 13:4 in konteks