Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 13:2 Bybel vir Almal (ABA)

Joahas het dinge gedoen waarvan die Here nie hou nie. Hy het dieselfde sondes gedoen wat Jerobeam seun van Nebat gedoen het en wat hy die mense van Israel laat doen het. Joahas het nie opgehou om hierdie sondes te doen nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 13

Kyk 2 Konings 13:2 in konteks