Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 11:19 Bybel vir Almal (ABA)

en toe het hy die offisiere en die wagte wat die koning moes oppas en al die belangrike mense van die land saam met hom geneem. Hulle het die koning uit die tempel gebring en hulle het hom deur die Wag-poort van die paleis geneem. Hulle het hom op die troon laat sit.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 11

Kyk 2 Konings 11:19 in konteks