Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 11:18 Bybel vir Almal (ABA)

Al die belangrike mense van die land het toe na die Baäl-tempel gegaan en hulle het dit afgebreek. Hulle het die altare en die beelde stukkend geslaan, en hulle het vir Mattan, die priester van Baäl, daar by die altare doodgeslaan.Jojada het wagte by die tempel laat bly,

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 11

Kyk 2 Konings 11:18 in konteks