Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 9:13 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer julle by die stad kom, dan sal julle hom kry voordat hy na die offer-plek gaan om saam met die mense te gaan eet. Die mense eet nie voordat hy gekom het nie, want hý moet eers vir die Here dankie sê vir die offer-ete, en daarna eet die gaste. Maar julle moet nou gaan, dan sal julle hom daar kry.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 9

Kyk 1 Samuel 9:13 in konteks