Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 9:12 Bybel vir Almal (ABA)

Die meisies het geantwoord: “Ja, hy is hier voor. Hy het vandag na die stad gekom, want die mense moet vandag ’n offer bring op die offer-plek. Julle moet gou maak.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 9

Kyk 1 Samuel 9:12 in konteks