Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 7:3 Bybel vir Almal (ABA)

Samuel het vir al die Israeliete gesê: “As julle met julle hele hart terugkom na die Here toe, en julle gooi die gode van ander volke weg en ook die Astartes, en as julle net vir die Here lief is en julle dien net vir Hom, dan sal Hy julle red van die Filistyne.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 7

Kyk 1 Samuel 7:3 in konteks