Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 5:4 Bybel vir Almal (ABA)

Toe hulle vroeg die volgende oggend opstaan, sien hulle daar lê Dagon weer met sy gesig op die grond voor die kis van die Here. Dagon se kop en sy twee hande het afgebreek en dit het by die drumpel van die deur gelê. Net Dagon se lyf het oorgebly.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 5

Kyk 1 Samuel 5:4 in konteks