Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 5:3 Bybel vir Almal (ABA)

Toe die mense van Asdod die volgende oggend opstaan, sien hulle daar lê Dagon met sy gesig op die grond voor die kis van die Here. Hulle het vir Dagon geneem en hom regop gesit op sy plek.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 5

Kyk 1 Samuel 5:3 in konteks