Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 28:14 Bybel vir Almal (ABA)

Saul het vir haar gevra: “Hoe lyk hy?”En sy het gesê: “Hy lyk soos ’n ou man, en hy dra ’n bo-kleed.”Saul het toe geweet dit is Samuel. Saul het gekniel en hy het laag gebuig.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 28

Kyk 1 Samuel 28:14 in konteks