Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 28:15 Bybel vir Almal (ABA)

Samuel het vir Saul gesê: “Hoekom is jy lastig? Hoekom laat jy my kom?”Saul sê toe: “Ek het baie probleme. Die Filistyne maak oorlog teen my, en God het weggegaan van my. Hy het my nie geantwoord nie, nie met die profete nie en nie met drome nie. Toe het ek vir jóú geroep, jy moet vir my sê wat ek moet doen.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 28

Kyk 1 Samuel 28:15 in konteks