Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 2:29 Bybel vir Almal (ABA)

Hoekom maak jy nou of my offers en my presente nie belangrik is nie? Ek het gesê die Israeliete moet daardie offers en presente vir My bring. Hoekom respekteer jy jou seuns meer as vir My? Jy maak hulle vet met die beste van al die presente wat my volk Israel vir Mý bring.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 2

Kyk 1 Samuel 2:29 in konteks