Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 2:28 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het jou voorvader gekies uit al die Israeliete om my priester te wees. Ek het hom gekies om by my altaar te kom om die wierook-offer aan die brand te steek, en om die skouer-kleed te dra. Ek het vir sy familie al die vuur-offers gegee wat die Israeliete gebring het.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 2

Kyk 1 Samuel 2:28 in konteks