Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 2:16 Bybel vir Almal (ABA)

En as die man dan vir die slaaf sê: “Wag ’n bietjie, hulle moet eers die vet aan die brand steek, daarna kan jy vat wat jy wil hê,” dan sê die slaaf vir hom: “Nee, jy moet dit nóú gee. As jy dit nie doen nie, dan sal ek dit self vat.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 2

Kyk 1 Samuel 2:16 in konteks