Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 6:44-47 Bybel vir Almal (ABA)

Links langs hulle het Etan seun van Kisi gestaan. Hy was van die nageslag van Merari, en sy voorvaders was Levi, Merari, Musi, Magli, Semer, Amsi, Gilkija, Amasja, Gasabja, Malluk en Abdi.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 6

Kyk 1 Kronieke 6:44-47 in konteks